Matteus 15:28 Die Boodskap (DB)

“Weet jy, jou geloof is baie groot,” het Jesus haar toe geantwoord. “Ek sal jou wens waar maak.” Van daardie oomblik af was haar dogter gesond.

Matteus 15

Matteus 15:19-33