Matteus 15:12 Die Boodskap (DB)

’n Rukkie later kom die dissipels na Jesus toe en sê vir Hom: “Weet U hoe kwaad die Fariseërs vir U was oor wat U vir hulle gesê het?”

Matteus 15

Matteus 15:8-14