Matteus 14:9 Die Boodskap (DB)

Hierdie versoek het Herodes heeltemal onkant betrap. Hy was baie omgekrap hieroor, maar hy het besef dat hy sy woord moes hou. Sy eer was op die spel voor al die gaste.

Matteus 14

Matteus 14:1-18