Matteus 14:4 Die Boodskap (DB)

Haar naam was Herodias. Johannes het reguit vir Herodes gesê: “Dit is verkeerd dat jy haar vir jou vat!” Herodes was so kwaad hieroor dat hy Johannes in die tronk gegooi het.

Matteus 14

Matteus 14:1-7