Matteus 14:22 Die Boodskap (DB)

Na die ete het Jesus vir sy dissipels gesê om solank in die skuit te klim en na die oorkant van die See van Galilea te vaar. Hy het die skare ook na hulle huise toe teruggestuur.

Matteus 14

Matteus 14:14-29