Matteus 13:50 Die Boodskap (DB)

“Maar die hel is die voorland van hierdie klomp slegte mense wat niks vir God omgegee het nie. Daar sal hulle skreeu en kerm van pyn, maar alles tevergeefs.

Matteus 13

Matteus 13:43-56