Matteus 13:38 Die Boodskap (DB)

Die land waarin Hy saai, kan vergelyk word met die wêreld. Die goeie saad is die mense in die wêreld wat God dien. Die onkruid is die mense wat die Bose dien.

Matteus 13

Matteus 13:33-40