Matteus 13:32 Die Boodskap (DB)

Uit hierdie piepklein saadjie groei so ’n groot struik dat dit bo al die ander plante in die tuin uitstaan. Om die waarheid te sê, dit is so groot dat voëls selfs daarin nes kan maak.”

Matteus 13

Matteus 13:26-42