Matteus 12:7 Die Boodskap (DB)

Julle verstaan God nou nog nie as Hy sê: Ek soek mense wat regtig vir ander omgee. Daarin stel Ek belang en nie in allerhande godsdienstige gewoontes nie.

Matteus 12

Matteus 12:3-14