Matteus 12:36 Die Boodskap (DB)

Juis daarom sê Ek vir julle: mense wat sommer allerhande lelike dinge van ander sê, sal met die finale oordeel hulle woorde voor God moet gaan verduidelik. Wat jy sê, is dus verskriklik belangrik.

Matteus 12

Matteus 12:30-39