Matteus 11:3 Die Boodskap (DB)

“Is U regtig die Messias op wie ons gewag het?” vra hulle. “Sê ons asseblief eerlik. Ons wil nie ’n fout maak en dalk vir ’n verkeerde een wag nie.”

Matteus 11

Matteus 11:2-6