Matteus 10:41 Die Boodskap (DB)

As iemand bereid is om na die boodskapper van God te luister, sal hy mos God ook met hom hoor praat. Maak dus vriende met mense wat reg lewe, net soos julle. Julle wil tog graag doen wat God wil hê. God sal vir julle goed wees.

Matteus 10

Matteus 10:39-42