Matteus 10:16 Die Boodskap (DB)

“Moenie dink alles sal altyd net goed gaan nie. Die gevare en probleme is groot en baie. Dit is byna so gevaarlik soos ’n herder wat sy skape deur ’n bos lei waar dit wemel van die luiperds en leeus.

Matteus 10

Matteus 10:13-21