49. “Dit sal nie maklik wees nie. Dinge wat nie lekker is nie, sal help om mense beter Christene te maak.
50. Sout is goed, maar as dit sy smaak verloor, wat dan? Hoe kry ’n mens dit dan weer sout?
51. Sorg dat julle nie julle smaak in die wêreld verloor nie en leef in vrede saam.”