Markus 8:15 Die Boodskap (DB)

Jesus sluit toe daarby aan met ’n voorbeeld: “Wees baie versigtig vir die suurdeeg van die godsdienstige Jode wat hulleself die Fariseërs noem en ook vir die suurdeeg van Herodes.”

Markus 8

Markus 8:9-18-19