Markus 7:26 Die Boodskap (DB)

(Sy was ’n Griek wat in Siro-Fenisië gebore is.) Sy val toe voor Hom neer en smeek Hom om die bose gees uit haar dogter te verjaag.

Markus 7

Markus 7:17-32