Markus 6:33 Die Boodskap (DB)

Maar ’n klomp mense het hulle gesien gaan. Hulle hardloop toe al met die strand langs en was selfs voor Jesus-hulle nog by die plek. Van oral af het die mense gekom.

Markus 6

Markus 6:24-42