Markus 6:22 Die Boodskap (DB)

Die dogter van Herodias kom dans toe vir hulle. Sy was ’n treffer. Herodes en sy gaste was in ekstase. So meegevoer, sê Herodes vir haar:

Markus 6

Markus 6:12-26