Markus 6:16 Die Boodskap (DB)

Toe Herodes dit alles hoor, was sy reaksie: “Johannes, die man wie se kop ek afgekap het, het sowaar uit die dood teruggekom!”

Markus 6

Markus 6:15-21