Markus 5:6 Die Boodskap (DB)

Hy het Jesus van ver af sien aankom en dadelik na Hom toe gehardloop. Hy het op sy knieë voor Jesus neergesak.

Markus 5

Markus 5:1-14