Markus 5:39 Die Boodskap (DB)

Jesus gaan toe in en vra vir hulle: “Vir wat gaan julle so te kere? Die kind slaap net. Sy is nie dood nie.”

Markus 5

Markus 5:33-40