Markus 5:26 Die Boodskap (DB)

Sy het al baie swaargekry en het al wat ’n dokter was, besoek, maar niks wou help nie. Sy het net al hoe sieker geword.

Markus 5

Markus 5:25-33