Markus 4:37 Die Boodskap (DB)

Daar bars toe ’n woeste storm los. Die golwe het tot binne-in die skuit geslaan en die skuit het vol water begin word.

Markus 4

Markus 4:28-39