Markus 3:33-35 Die Boodskap (DB)

33. Jesus sê toe: “Wie is regtig my ma en broers?”

34. Hy kyk toe na die mense wat om Hom sit en sê: “Hier is my regte familie.

35. “Elkeen wat doen wat God van hom verwag, is deel van my familie. Hulle is regtig my broer, my suster, my ma.”

Markus 3