Markus 3:29 Die Boodskap (DB)

Maar daar is een ding wat God net mooi niks van hou nie: dit is as mense sê dat die dinge wat die Gees doen van die duiwel af kom. God sal dit vir altyd teen so ’n persoon hou.”

Markus 3

Markus 3:24-31