Markus 3:21 Die Boodskap (DB)

Toe sy familie daarvan hoor, het hulle inderhaas na Jesus toe gekom om Hom te kom haal, want hulle het gesê: “Hy het van sy kop af geraak.”

Markus 3

Markus 3:20-27