Markus 3:1 Die Boodskap (DB)

Op ’n ander keer is Jesus weer na die bymekaarkomplek van die Jode toe. Daar was ’n man wie se hand heeltemal inmekaargetrek was.

Markus 3

Markus 3:1-11