Markus 2:13 Die Boodskap (DB)

Toe Jesus weer op ’n dag langs die see gaan stap, het ’n groot groep mense Hom daar gekry. Hy het toe vir hulle van God en sy nuwe wêreld begin vertel.

Markus 2

Markus 2:11-18