Markus 16:9 Die Boodskap (DB)

Vroeg daardie Sondagoggend het Jesus weer lewendig geword. Maria Magdalena het Hom eerste gesien. (Dit was sy uit wie Jesus mos sewe demone verjaag het.)

Markus 16

Markus 16:5-14