Markus 16:5 Die Boodskap (DB)

Hulle gaan toe in die graf in wat soos ’n kamertjie gelyk het. Hulle skrik hulle byna boeglam, want daar aan hulle regterkant sit ’n jongman met spierwit klere aan.

Markus 16

Markus 16:1-8