Markus 16:20 Die Boodskap (DB)

Sy volgelinge het die boodskap oral gaan vertel. Die Here self het hulle gehelp en het gewys dat dit waar is deur wonderlike dinge daarna te laat gebeur.

Markus 16

Markus 16:12-20