Markus 15:6 Die Boodskap (DB)

Gedurende die paasfees het die Romeine gewoonlik een persoon vrygelaat wat in die tronk was. Die mense kon kies wie. Juis toe was daar ’n bende rebelle in die tronk.

Markus 15

Markus 15:4-15