Markus 15:33 Die Boodskap (DB)

Teen twaalfuur die middag het dit donker geword in daardie gebied. Dit het donker gebly tot so drie-uur die middag.

Markus 15

Markus 15:26-34