Markus 15:17 Die Boodskap (DB)

Daar het hulle vir Jesus pers klere aangetrek en ’n kroon wat hulle van dorings gevleg het, op sy kop gedruk sodat Hy kamma soos ’n koning lyk.

Markus 15

Markus 15:7-18