Markus 15:11 Die Boodskap (DB)

Die priesters het niks gehou van Pilatus se voorstel nie en het die klomp mense buitekant opgesweep om te vra dat Barabbas eerder losgelaat moet word.

Markus 15

Markus 15:9-14