Markus 14:66 Die Boodskap (DB)

Terwyl Petrus so saam met die wagte in die agterplaas van die hoëpriester se huis gesit het, kom daar ’n meisie verby wat daar gewerk het.

Markus 14

Markus 14:63-72