Markus 14:61 Die Boodskap (DB)

Maar Jesus het net doodstil gebly. Weer vra die hoëpriester Hom: “Is jy die beloofde Redder, die Seun van die groot God?”

Markus 14

Markus 14:60-67