Markus 14:31 Die Boodskap (DB)

Hardkoppig het Petrus aangehou: “Ek sal dit nooit ooit doen nie. Al maak hulle my dood, ek sal dit nie doen nie.” Die ander het almal ook so gesê.

Markus 14

Markus 14:29-39