Jesus het verder gepraat: “Julle almal gaan die rug vir My draai asof julle My nie ken nie. Die Skrif sê mos:‘Ek sal die skaapwagter platslaan en sy skape sal in alle rigtings weghardloop.’