Markus 14:16 Die Boodskap (DB)

Die twee volgelinge is toe daar weg en in Jerusalem het hulle alles net so gekry soos Jesus gesê het. Hulle het toe die kos vir die paasfees begin regmaak.

Markus 14

Markus 14:12-22