Markus 13:27 Die Boodskap (DB)

Hy sal die mense wat Hy gekies het van elke hoekie van die aarde af bymekaar gaan maak. Daarmee sal sy engele Hom help.

Markus 13

Markus 13:23-36