Markus 13:24 Die Boodskap (DB)

“Julle sal al hierdie verskriklike dinge deurmaak: die son sal skielik dowwer word en nie meer mooi skyn nie, en die maan sal glad nie meer opkom nie;

Markus 13

Markus 13:14-26