Markus 13:2 Die Boodskap (DB)

“Sien julle al hierdie groot geboue?” vra Jesus. “Hulle sal tot op die grond toe afgebreek word. Daar sal nie een klip op ’n ander een gelos word nie.”

Markus 13

Markus 13:1-12