Markus 13:11 Die Boodskap (DB)

En as hulle julle in die tronk stop of voor die hof sleep, moenie bekommerd wees oor wat julle gaan sê nie. “Die Heilige Gees sal julle op daardie oomblik help om die regte dinge te sê. Dit sal nie julle wees wat praat nie, maar die Heilige Gees.

Markus 13

Markus 13:6-21