Markus 12:42 Die Boodskap (DB)

’n Baie arm vrou, wat nie meer ’n man gehad het om vir haar te sorg nie, kom gooi toe twee stukkies kopergeld in. Dit was so te sê niks werd nie.

Markus 12

Markus 12:34-44