Markus 12:4 Die Boodskap (DB)

Weer probeer die eienaar - hy stuur nog ’n werker. Met hom het dit nog slegter gegaan as met die vorige een. Die huurders het hom oor die kop geslaan en liederlik beledig.

Markus 12

Markus 12:1-12