Markus 12:36 Die Boodskap (DB)

Kyk wat het die Heilige Gees Dawid in die Skrif laat skryf:‘Die Here het vir my Here gesê: Sit hier op die ereplek langs My tot Ek met al jou vyande klaargespeel het en hulle magteloos voor jou lê.’

Markus 12

Markus 12:33-39