Markus 12:23 Die Boodskap (DB)

As daar dan nou ’n opstanding na die dood is, soos jy beweer, met watter man gaan hierdie vrou dan in die hemel getroud wees? Hier op aarde was sy mos met al sewe getroud.”

Markus 12

Markus 12:14-24