Markus 11:8 Die Boodskap (DB)

Baie van hulle het los stukke klere op die pad voor Hom oopgegooi terwyl ander die pad besaai het met groen takkies en blare wat hulle langs die pad gepluk het.

Markus 11

Markus 11:6-13