Markus 11:32 Die Boodskap (DB)

As hulle egter sê: “Dit was sommer die idee van mense,” is hulle in die moeilikheid by die gewone mense, want almal het geweet dat Johannes regtig iemand was wat van God af gekom het.

Markus 11

Markus 11:25-34